Die
Vaardigheidskool het na afloop van die Vrystaat Kampioenskappe vier leerders
opgelewer wat in die Vrystaat Atletiekspan opgeneem is. Van die skool se kant
wens ons die volgende atlete sterkte en sukses toe op die toernooi wat in Port
Elizabeth vanaf 20 tot 23 Maart gaan plaasvind.
Thato Lekholoa 800m en 1500m. Amohelang Mathibe 800m. Naomi Kouveldt 200m,Werpskyf en aflos span en Mamolifi Molotsi verspring.
Atlete van Ladybrand Primêre Skool het
uitgeblink tydens die Thabo Mofutsanyana Atletiekkampioenskappe wat op 18
Februarie te Bethlehem plaasgevind het, 26 atlete van die skool het aan die
byeenkoms deelgeneem. Die volgende atlete het plekke behaal:
Baie geluk aan hierdie atlete met hierdie skitterende prestasies en ons wens julle sterkte toe met die Vrystaat Primêre Skole Atletiekbyeenkoms wat op 2 Maart sal plaasvind.
Agter: Hloni Lemena, Jan Harm van Wyk, Heleen van Pletzen, Mihlan Kotze Voor: David Fourie, Theo van Wyk, Karabelo Chaka, Frederik Fourie
posted by Orpie in Sport and have Comments Off on Ladybrand Primêre Skool – Johan Dreyer
Mnr. Ernst de Ru het by die LSOB Vrystaat Atletiek byeenkoms ‘n sertifikaat van Mnr. Jantjie Tseletsane van die Vrystaat Atletiek Federasie vir 20 jaar diens otvang.
posted by Orpie in Sport and have Comments Off on 20 JAAR DIENS – LSOB ATLETIEK