KODE VIR KWALITEIT OPVOEDING
AS ‘N LEERKRAG verklaar ek die volgende, nl.
- Om te onderrig, tot die voordeel en die ontwikkeling van leerders as individuele;
- Om respek en waardigheid te betoon aan die regte van alle persone sonder vooroordele.
- Om lojaliteit en respek vir die professie te bevorder;
- Om betyds, entoesiasties, goed voorbereid vir alle lesse te wees en om sober van gedagtes en liggaam te wees;
- Om my eie kennis en vaardighede te verbeter om meer effektief te kan wees.
- Om ‘n goeie verhouding tussen leerkragte en leerders, asook tussen leerkragte as ‘n groep, en leerkragte en ouers te bewerkstellig.
- Om gereelde informasie na die ouers te stuur oor hul kinders se vordering.
- Om onprofessionele gedrag tussen leerkrag en leerder te elimineer, asook dronkenskap, gebruik van dwelms, aanranding, seksuele teistering ens. uit die weg te ruim;
- Myself beskikbaar te stel om buite kurrikulêre aktiwiteite aan te bied.
AS ‘N LEERDER, verklaar ek die volgende, nl.
- Te aanvaar dat die hoofrede waarom ek in die skool is, is om te leer en akademies te ontwikkel, sowel as sosiaal en kultuursgewys;
- Om skoolreëls te gehoorsaam;
- Om die geloofswaardigheid en outoriteit van leerkragte te respekteer.
- Om deel te neem aan die Leerder Verteenwoordigheids Komitee om aanspraak te kan maak om eie belange te beskerm;
- Om respek aan alle ander leerders te betoon en nie teen hulle te diskrimineer nie;
- Om weg te bly van anti-sosiale optrede soos diefstal, vandalisme, aanranding en seksuele teistering, alkohol en dwelm gebruik en enige ander aktiwiteite wat die leerproses ontwrig.
CODE FOR QUALITY EDUCATION
AS A TEACHER, in line with the SACE Code of Professional Ethics, I promise to:
- Teach, to advance the education and the development of learners as individuals;
- Respect the dignity and rights of all persons without prejudice;
- Develop loyalty and respect for the profession;
- Be punctual, enthusiastic, well prepared for lessons, and of sober mind and body;
- Improve my own knowledge and skills base to be more effective;
- Maintain good communication between teachers and students, among teachers, themselves, and between teachers and parents;
- Provide regular information to parents on their children’s progress;
- Eliminate unprofessional behaviour such as teacher-pupil relationships, drunkenness, drug use, assault, sexual harassment and others;
- Make myself available to provide extra-mural activities.
AS A LEARNER, I promise to:
- Accept that the main reason for being in school is to learn and develop academically, socially and culturally;
- Adhere to school rules,
- Respect the legitimacy and authority and teachers;
- Participate in Learner Representative Councils (LRCs) to safeguard my interests;
- Show respect to other learners and not to discriminate;
- Avoid anti-social behaviour life theft, vandalism, assault, sexual harassment, alcohol and drug use, and other activities that disrupt the learning process.
No comments