Baie geluk aan al die deelnemers wat op 24 Julie 2019 aan die Senekal Redenaarsfees deelgeneem het. Die volgende plekke is behaal:
5 Goud
35 Silwer
8 Brons
Spesiale pryse is as volg toegeken :
Isabela Martins Lekkerste luister toespraak
Hendrik Claassen Beste Taalgebruik Toespraak
Tana Reinach Beste Taalgebruik Toespraak
Petrone Goosen Beste Aanbieding
Heleen van Pletzen Beste Taalgebruik Toespraak
Asheera Osman Lekkerste Luister Toespraak


