Ladybrand

Primary School / Primêre Skool

Ladybrand Primêre Skool – Johan Dreyer

Atlete van Ladybrand Primêre Skool het uitgeblink tydens die Thabo Mofutsanyana Atletiekkampioenskappe wat op 18 Februarie te Bethlehem plaasgevind het, 26 atlete van die skool het aan die byeenkoms deelgeneem. Die volgende atlete het plekke behaal:

Heleen van Pletzen:  Diskus- 4de plek

Mihlan Kotze:  Gewigstoot- 4de plek

Hloni Lemena: 70m Hekkies- 2de plek

Theo van Wyk:  Diskus- 4de plek

Karabelo Chaka: 80m Hekkies- 4de plek,  200m hekkies-3de plek,

Frederik Fourie: Gewigstoot- 1ste plek;  Diskus- 4de plek;  Spiesgooi- 4de plek

David Fourie:  Hoogspring- 4de plek

Jan Harm van Wyk:  Diskus- 4de plek

Baie geluk aan hierdie atlete met hierdie skitterende prestasies en ons wens julle sterkte toe met die Vrystaat Primêre Skole Atletiekbyeenkoms wat op 2 Maart sal plaasvind.

Agter: Hloni Lemena, Jan Harm van Wyk, Heleen van Pletzen, Mihlan Kotze
Voor: David Fourie, Theo van Wyk, Karabelo Chaka, Frederik Fourie
posted by Orpie in Sport and have Comments Off on Ladybrand Primêre Skool – Johan Dreyer

No comments

The comments are closed.

css.php