Die Vaardigheidskool het na afloop van die Vrystaat Kampioenskappe vier leerders opgelewer wat in die Vrystaat Atletiekspan opgeneem is. Van die skool se kant wens ons die volgende atlete sterkte en sukses toe op die toernooi wat in Port Elizabeth vanaf 20 tot 23 Maart gaan plaasvind.
Thato Lekholoa 800m en 1500m. Amohelang Mathibe 800m. Naomi Kouveldt 200m,Werpskyf en aflos span en Mamolifi Molotsi verspring.

Voor: Naomi Kouveldt, Mamolifi Molotsi
No comments