Ladybrand Primêr se Babbelbekkies
We had a very good year with our speakers during the ‘ Babbelbekkies’
Die Babbelbekkies was ‘n goeie geleentheid om ons leerders te leer praat en hul selfvertroue op te bou.
Almal wat bereid was om aan die ‘Babbelbekkies’ deel te neem was klaar ‘n wenner. Baie geluk aan al die wenners.
This term was our last ‘Babbelbekkie’ event and the winners are as follow.
Fact Factory: Theo van Zyl, Petrone Goosen, Heleen van Pletzen
Red Carpet : Mamatsitsi Mokoma, Bonolo Monare
Storyteller: Isabella Martins, T.D. Langley, Melody Chen
Babbelbekkie of the day: Attila Ozturk