Ladybrand

Primary School / Primêre Skool

MANDELA DAY/DAG

Ladybrand Primêre Skool gee om/ Ladybrand Primary School cares

Christelle Klindt

Met die viering van Mandela Dag wou die leerders van die skool teruggee aan 
die gemeenskap en wys dat hulle omgee. Die leerders en ouers het hulle harte oopgemaak
en ruim bygedra om vir elke inwoner van die twee ouetehuise in die dorp te wys dat hulle
nie alleen is nie. A care package was made up for everyone, with the necessary items
and special treats. There were many happy faces.
posted by Orpie in Nuusflitse/ News Flashes and have Comments Off on MANDELA DAY/DAG

No comments

The comments are closed.