Ladybrand

Primary School / Primêre Skool

LADYBRAND PRIMERE SKOLE ATLETIEKBYEENKOMS

Hierdie atletiekbyeenkoms waar al die skole van Ladybrand deelneem, het op Saterdag 26 Januarie op die terrain van Ladybrand PS plaasgevind.

Atlete van Ladybrand PS het weereens hul skitterend van hul taak gekwyt.

Die volgende atlete het rekords verbeter tydens bogenoemde byeenkoms:

Karabelo Chaka      Seuns o/13     200m Hekkies

Frederik Fourie       Seuns o/13     Skyfwerp

 Twee-en-veertig atlete van ons skool gaan op Saterdag 9 Februarie aan die Maluti Atletiekbyeenkoms deelneem. Sterkte aan al hierdie atlete.

posted by Orpie in Sport and have Comments Off on LADYBRAND PRIMERE SKOLE ATLETIEKBYEENKOMS

No comments

The comments are closed.

css.php