- ERNST DE RU
Die SA Landloopkampioenskappe het 28 tot 29 September in Bloemfontein, op die velde van Kovsies, plaasgevind. Daar was drie seuns van die Vaardigheidskool wat die Vrystaatspan gehaal het om ons skool daar te verteenwoordig.
Baie geluk aan Simon Nyambezi en Amohelang Mathibe wat seuns onder 19 verteenwoordig het en Junior Botha wat seuns onder 14 verteenwoordig het en in spanverband ʼn brons medalje gewen het.

Amohelang Mathibe, Junior Botha en Simon Nyambezi
No comments