Ladybrand

Primary School / Primêre Skool

KRIEKETTOER NA STILBAAI

 

O/13A Krieketspan van Ladybrand Primêr het verlede Dinsdagaand na Stilbaai vertrek om aan ‘n Pro20 toernooi deel te neem. Hulle het wedstryde gespeel teen Volschenk (Riversdale), Bertie Barnard (Stilbaai), De Hoop (Stellenbosch), Hendrik Louw (Strand) en Milkwood (Mosselbaai).

Hulle het hul baie goed van hul taak gekwyt en goeie krieket gespeel. Dankie aan die ouers wat saamgegaan het en die span so mooi ondersteun het.

 

posted by Orpie in Sport and have Comments Off on KRIEKETTOER NA STILBAAI

No comments

The comments are closed.

css.php