Ladybrand

Primary School / Primêre Skool

GRAAD 4 UITSTAPPIE / GRADE 4 OUTING

 

-Zenifer Kriel

 

Op 6 September 2018 het die Graad 4 leerders die melkery op die plaas, Olney, van Mnr. Pieter Naudé besoek.

 

The learners had the privilege to touched the dairy cows while being fed their daily rations. In the milking parlour they saw where the cows were milked. What an experience!

 

Nadat die koeie gemelk is, het die leerders na die kalfies gestap waar die kalfies aan die leerders se vingers gesuig het. Mnr. Naudé het baie mooi verduidelik waarom die kalfies van   hulle ma’s weggeneem word.

 

The learners played on the large round bales of grass and on the stored mealies in the granary. The learners got a bottle of milk to drink on our way to the Grain Silos at Modderpoort.

 

By die Modderpoort silo’s het die leerders gekyk hoe ‘n groot trok mielies aflaai nadat dit geweeg is.

 

Baie moeg, maar baie gelukkig het die leerders teruggekom skool toe om huistoe te gaan vir ʼn bad en ʼn bed.

 

posted by Orpie in Nuusflitse/ News Flashes and have Comments Off on GRAAD 4 UITSTAPPIE / GRADE 4 OUTING

No comments

The comments are closed.

css.php