Ladybrand

Primary School / Primêre Skool

LADYBRAND PRIMÊRE SKOOL HOKKIE NUUS

Dankie aan Bokgabe Taole, Merian Knot, Renienke van Heerden en Mianca van Niekerk wat die afgelope Julie vakansie ons skool in hul onderskeie provinsiale spanne verteenwoordig het, dit het baie goed met hulle gegaan. Daar was ook ‘n hokkiekliniek die 2de en 3de Julie by die skool deur Mej. Dikeledi Sekonyena aangebied. Die meisies het die koue om te kom leer getrotseer en het baie pret gehad. Ons sien uit na die hokkieseisoen wat voorlê.

 

posted by Orpie in Sport and have Comments Off on LADYBRAND PRIMÊRE SKOOL HOKKIE NUUS

No comments

The comments are closed.

css.php