
Baie geluk aan Danielle van Zyl (Bo) wat ‘n silwer medalje verower het tydens die ESKOM Expo ISF te Boksburg tydens die Septembervakansie en Fleurette Fourie (onder) wat ‘n “Prestigious Award” en ” Highly commended” sertifikaat ontvang her.
Ons is baie trots op al hierdie leerders met hul puik prestasies.

No comments