LADYBRAND PRIMARY SCHOOL / LADYBRAND PRIMêRE SKOOL
The Foundation Phase ended the year with a successful prize giving and a spectacular concert.
Elke leerder het van die oorhandiging van hul pryse tot die aantrek van die pragtige kostuums ‘n genotvolle en spesiale aand geniet. Die volgende spesiale pryse is oorhandig.

Heleen van Pletzen- Tennis Wisseltrofee vir die mees belowende o/9 dogter speler en die algemene Veelsydigheidstrofee

Jan-Harm van Wyk- Tennis Wisseltrofee vir die mees belowende o/9 seun en Rugby Wisseltrofee vir die o/9 voorspeler wat die meeste talent openbaar

Dawyd Oosthuizen- Krieket Wisseltrofee vir die mees belowende speler o/9

Thomas Halse- Rugby Wisseltrofee vir die o/9 voorspeler wat die meeste talent openbaar

Mpolokeng Maboee- Netball Floating Trophy for the most promising o/9 player

Megan Olivier- Hokkie Wisseltrofee vir die mees belowende o/9 dogter
No comments