Ladybrand

Primary School / Primêre Skool

LANDLOOP KAMPIOENSKAPPE

LSOB Vrystaat Landloop Kampioenskappe

Berig- ERNST DE RU

Vier atlete het op 17 September aan die LSOB Vrystaat Landloop Kampioenskappe te Riebeeckstad deelgeneem.

Tlotliso Moeshoeshoe het ‘n silwer medalje los gehardloop en is saam met Isaac Maraisane en Mokheti Plaatjie opgeneem in die LSOB Vrystaat span wat vanaf  30 September tot 1 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe te Witrivier gaan deelneem.

Die skool en personeel is baie trots op hierdie atlete en wens hulle alle sterkte toe met die byeenkoms.

 

spes

Mokheti Plaatjie, Tlotliso Moeshoeshoe, Isaac Maraisane

posted by Orpie in Sport and have Comments Off on LANDLOOP KAMPIOENSKAPPE

No comments

The comments are closed.

css.php