LADYBRAND PRIMER WEN ONDER 10 TENNIS LIGA
Berig- Monique Brummer
Ladybrand Primêre skool se o/10 A- dogters tennisspan het Maandag 26 September teen Senekal in die finale gespeel en met 7 spelle gewen. Baie geluk, ons is baie trots op hierdie vier dogters.

Elné vd Berg, Mianca v Niekerk, Delourds Cavaleiro, Jacolé Spangenberg,
No comments