Expo 2016
Leerders van Ladybrand Primêr presteer tydens Bethlehem Streeksexpo vir Jong Wetenskaplikes wat op Saterdag 20 Augustus by die Universiteit van die Vrystaat se QwaQwa kampus plaasgevind het.
Skitterende prestasies is deur ons leerders behaal: Goud: Fleurette Fourie en Susan Lamprecht Silwer: Nika Reinach, Andrew Bothma en Carla Fourie Brons: Melissa Scheepers, Suzanne Ferreira en Danielle van Zyl Fleurette het ook die trofee ontvang vir die beste energie projek van die dag. Baie geluk! Ons is geweldig trots op julle!

No comments