Ladybrand

Primary School / Primêre Skool

Archive for October, 2017

KRIEKET

Baie geluk aan Abraar Khan vir die Vrystaat o/13 B-span en Antonio Cavaleiro wat gekies is vir die Vrystaat o/13A krieketspan

 

posted by Orpie in Sport and have Comments Off on KRIEKET

EXPO

Baie geluk aan Danielle van Zyl (Bo) wat ‘n silwer medalje verower het tydens die ESKOM Expo ISF te Boksburg tydens die Septembervakansie en Fleurette Fourie (onder) wat ‘n “Prestigious Award” en ” Highly commended” sertifikaat ontvang her.

Ons is baie trots op al hierdie leerders met hul puik prestasies.

 

posted by Orpie in Nuusflitse/ News Flashes and have Comments Off on EXPO
css.php