Ladybrand

Primary School / Primêre Skool

Archive for the 'Nuusflitse/ News Flashes' Category

Ladybrand Primary School News – Elmien Reyneke

Ladybrand Primary school was awash with pure excitement as 71 new Grade 1 pupils were welcomed and ushered into their school careers on the 9th of January. Uitgedos in nuwe skoolklere met ‘n lekkerny in die tas, kon die haasbekkies nie wag om by die skool te kom en om hul nuwe juffrou te ontmoet nie. Sommige leerders se tasse was amper groter as hulself en ander se skoolskoene het amper gekraak van nuutheid! The most grade 1’s were very brave next to their nervous, yet excited, parents and entered the school yard with a big smile. Some children even looked braver than their parents. After assembly the children were greeted warmly by their two new teachers. All the learners were allocated to their designated seats with emotional parents having the opportunity to take pictures and kiss their little ones goodbye. Vir elke nuwe maatjie was die eerste skooldag taamlik onseker en vol nuwe verrassings, maar teen die einde van die dag het elke leerder uit hul klas gestap, vol selfvertoue en kon nie wag om die volgende oggend weer terug te kom skool toe nie.

Mej. A. Lubbe se klas

Miss E. Reyneke’s class





posted by Orpie in Nuusflitse/ News Flashes and have Comments Off on Ladybrand Primary School News – Elmien Reyneke

GRAAD 4 UITSTAPPIE / GRADE 4 OUTING

 

-Zenifer Kriel

 

Op 6 September 2018 het die Graad 4 leerders die melkery op die plaas, Olney, van Mnr. Pieter Naudé besoek.

 

The learners had the privilege to touched the dairy cows while being fed their daily rations. In the milking parlour they saw where the cows were milked. What an experience!

 

Nadat die koeie gemelk is, het die leerders na die kalfies gestap waar die kalfies aan die leerders se vingers gesuig het. Mnr. Naudé het baie mooi verduidelik waarom die kalfies van   hulle ma’s weggeneem word.

 

The learners played on the large round bales of grass and on the stored mealies in the granary. The learners got a bottle of milk to drink on our way to the Grain Silos at Modderpoort.

 

By die Modderpoort silo’s het die leerders gekyk hoe ‘n groot trok mielies aflaai nadat dit geweeg is.

 

Baie moeg, maar baie gelukkig het die leerders teruggekom skool toe om huistoe te gaan vir ʼn bad en ʼn bed.

 

posted by Orpie in Nuusflitse/ News Flashes and have Comments Off on GRAAD 4 UITSTAPPIE / GRADE 4 OUTING

WISKUNDE IN AKSIE / MATHEMATICS IN ACTION

  -Marlize Schoonraad

Gedurende die Wiskunde in Aksie Olimpiade van 2018 vir Graad 6 en 7 leerders het 6 van ons leerders ingeskryf.

Twee van ons leerders, naamlik Dineo Letsie en Mujtaba Dawre het onderskeidelik 95% en 88% gekry en is onder die top 30 leerders in die Vrystaat Streek geidentifiseer waaronder Dineo en Mujtaba is. Hierdie twee leerders is dan ook uitgenooi na ‘n Wiskunde Pretdag by die Universiteit van die Vrystaat.

Die ander leerders wat deelgeneem het, het hul ook baie goed van hul taak gekwyt.

 

During the Mathematics in Action Olympiad of 2018 six Grade 6 and 7 learners took part.

Dineo Letsie and Mujtaba Dawre are two of our learners who achieved the highest percentage.

Dineo got 95% and was third in the Free State region while Mujtaba took sixth place. These learners were also invited to a Mathematical Fun day at the University of the Free State.

The other learners has done exceptionally well in their tasks as well. We are very proud of these learners.

Mujtaba Dawre and Dineo Letsie

posted by Orpie in Nuusflitse/ News Flashes and have Comments Off on WISKUNDE IN AKSIE / MATHEMATICS IN ACTION
css.php