Ladybrand

Primary School / Primêre Skool

LADYBRAND PRIMÊRE SKOOL NUUS – Elmien Reineke

Ladybrand Primêre skool is baie trots op die 0/10A netbal dogters wat deurgedring het tot die finale eindstryd teen Jordania. Even though they were unable to beat Jordania it was still a very good match.  Thank you to all the parents who  were able to come and support the girls, they enjoyed it immensely. 

posted by Orpie in Sport and have Comments Off on LADYBRAND PRIMÊRE SKOOL NUUS – Elmien Reineke

Rugby -Deon Taljaard

Geluk aan die volgende seuns wat ingesluit is in die Griffons Primêre skole  spanne.

Voor: Karabelo Chaka O/13A, Dawie Fourie O/13C, Theo van Wyk O/12A, Frederik Fourie O/13B
Attila Osturk O/12A
Agter: Mnr. Deon

posted by Orpie in Sport and have Comments Off on Rugby -Deon Taljaard

Ladybrand Vaardigheidskool Netbal -Lizaan van Wyk

Die Vaardigheidskool se 1ste en 2e netbalspanne het hierdie jaar suksesvol aan die Motheo 1ste liga van Vaardigheidskole deelgeneem. Vyf liga wedstryde is gespeel, waarvan die 1ste span slegs een wedstryd verloor het en sodoende algeheel 2e geëindig het in die liga. Tydens die Vrystaat LSEN proewe is Nolene von Vollenhoven en Naomi Kouveldt ingesluit in die Vrystaatspan wat gedurende die Junie vakansie aan die Winterspele in Durban gaan deelneem. Ladybrand Vaardigheidskool is baie trots op hierdie twee dogters en wens hulle alle sterkte toe.

Naomie Kouveldt en Nolene von Vollenhoven
posted by Orpie in Sport and have Comments Off on Ladybrand Vaardigheidskool Netbal -Lizaan van Wyk
css.php