Ladybrand

Primary School / Primêre Skool

WISKUNDE IN AKSIE / MATHEMATICS IN ACTION

  -Marlize Schoonraad

Gedurende die Wiskunde in Aksie Olimpiade van 2018 vir Graad 6 en 7 leerders het 6 van ons leerders ingeskryf.

Twee van ons leerders, naamlik Dineo Letsie en Mujtaba Dawre het onderskeidelik 95% en 88% gekry en is onder die top 30 leerders in die Vrystaat Streek geidentifiseer waaronder Dineo en Mujtaba is. Hierdie twee leerders is dan ook uitgenooi na ‘n Wiskunde Pretdag by die Universiteit van die Vrystaat.

Die ander leerders wat deelgeneem het, het hul ook baie goed van hul taak gekwyt.

 

During the Mathematics in Action Olympiad of 2018 six Grade 6 and 7 learners took part.

Dineo Letsie and Mujtaba Dawre are two of our learners who achieved the highest percentage.

Dineo got 95% and was third in the Free State region while Mujtaba took sixth place. These learners were also invited to a Mathematical Fun day at the University of the Free State.

The other learners has done exceptionally well in their tasks as well. We are very proud of these learners.

Mujtaba Dawre and Dineo Letsie

posted by Orpie in Nuusflitse/ News Flashes and have Comments Off on WISKUNDE IN AKSIE / MATHEMATICS IN ACTION

BABBELBEKKIES

 

-Karlien van der Merwe

Ons het ons laaste babbelbekkies van die jaar op 4 September 2018 gehad. Al die leerders het gedoen wat hulle baie goed kan doen naamlik, babbel. Die wenners was soos volg;

Feite en geite afdeling: Isabella Kemp (Gr1)

Dihane Grobler ( Gr 2)

Theo van Zyl (Gr 3)

Rooi tapyt:                   A.C van den Berg ( Gr 1)

Alex Dixie     (Gr 2)

Maletsatsi Selepe (Gr 3)

Storie verteller:             Bronwyn du Preez ( Gr1)

Rick Hashwell (Gr 2)

Carli van den Berg (Gr 3)

Babbelbekkie:        Oliver de Freitas ( Gr 1)

Johanco Goosen( Gr 2)

Micaila Olivier (Gr 3)

posted by Orpie in Debat/Debate and have Comments Off on BABBELBEKKIES

LADYBRAND PRIMÊRE SKOOL NUUS – EXPO

Baie geluk aan Johanè Botha en Ansunè Langley wat uitgenooi is om aan die ESKOM Ekspo ISF te Boksburg gedurende die Oktobervakansie by te woon. Ons is werklik trots op julle twee. Sterkte!

 

posted by Orpie in Nuusflitse/ News Flashes and have Comments Off on LADYBRAND PRIMÊRE SKOOL NUUS – EXPO
css.php