Ladybrand

Primary School / Primêre Skool

Archive for July, 2019

Ladybrand Vaardigheidskool Netbal -Lizaan van Wyk

Die Vaardigheidskool se 1ste en 2e netbalspanne het hierdie jaar suksesvol aan die Motheo 1ste liga van Vaardigheidskole deelgeneem. Vyf liga wedstryde is gespeel, waarvan die 1ste span slegs een wedstryd verloor het en sodoende algeheel 2e geëindig het in die liga. Tydens die Vrystaat LSEN proewe is Nolene von Vollenhoven en Naomi Kouveldt ingesluit in die Vrystaatspan wat gedurende die Junie vakansie aan die Winterspele in Durban gaan deelneem. Ladybrand Vaardigheidskool is baie trots op hierdie twee dogters en wens hulle alle sterkte toe.

Naomie Kouveldt en Nolene von Vollenhoven
posted by Orpie in Sport and have Comments Off on Ladybrand Vaardigheidskool Netbal -Lizaan van Wyk

LADYBRAND PRIMARY SCHOOL AND SCHOOL OF SKILLS NEWS Orators at Ladybrand Primary school – The Orators Committee

Our Senior orators was held at Ladybrand Primary School on Wednesday 22 May 2019 and the junior orators on Thursday 23 May 2019.

Danksy elkeen se harde werk en deursettingsvermoë was die debat ‘n groot sukses.

Baie geluk aan die volgende wenners:

Seniors:

1ste       Mianca van Niekerk

2de        Heleen van Pletzen

3de        Ida- Mari Greyling

4de        Megan Olivier

Juniors:

1ste       Tana Reinach

2de        Evert Schoonraad

3de        Carli van den Berg

4de        Theo van Zyl

Agter: Heleen van Pletzen, Megan Olivier, Ida- Mari Greyling, Mianca van Niekerk
Voor: Theo van Zyl, Tana Reinach, Carli van den Berg, Evert Schoonraad
posted by Orpie in Debat/Debate and have Comments Off on LADYBRAND PRIMARY SCHOOL AND SCHOOL OF SKILLS NEWS Orators at Ladybrand Primary school – The Orators Committee

Ladybrand Primêre Skool Netbal-nuus -Elmien Reyneke

Baie geluk aan die 0/10A netbalspan van Ladybrand Primêre skool wat sover onoorwone tydens hierdie jaar se netballiga wedstryde was. Ladybrand Primary would like to wish these girls good luck where they will participate in the semi-finals on Tuesday the 28th of May in Bethlehem. We are very proud of you!

v.l.n.r Isabella Martins, Reabetswe Visagie, Micaila Olivier, Matau Sakoane, Dane’ van Niekerk, Carli van den Berg en Tutu Mofolo
posted by Orpie in Sport and have Comments Off on Ladybrand Primêre Skool Netbal-nuus -Elmien Reyneke
css.php