Ladybrand

Primary School / Primêre Skool

Archive for July, 2019

SENEKAL REDENAARSFEES – M. Brummer

Baie geluk aan al die deelnemers wat op 24 Julie 2019 aan die Senekal Redenaarsfees deelgeneem het. Die volgende plekke is behaal:

5 Goud

35 Silwer 

8 Brons

Spesiale pryse is as volg toegeken :

Isabela Martins Lekkerste luister toespraak 

Hendrik Claassen Beste Taalgebruik Toespraak

Tana Reinach Beste Taalgebruik Toespraak

Petrone Goosen Beste Aanbieding

Heleen van Pletzen Beste Taalgebruik Toespraak 

Asheera Osman Lekkerste Luister Toespraak 

posted by Orpie in Debat/Debate and have Comments Off on SENEKAL REDENAARSFEES – M. Brummer

LADYBRAND PRIMÊRE SKOOL NUUS Mini-hokkie – C. Oberholzer

Die mini-hokkie dogters het op Dinsdag, 30 Julie, in Ficksburg ‘n hokkie toernooi bygewoon. Die o/7, 0/8, 0/9 en 0/10 dogters het gemengde welslae behaal.

Die dogters het die dag baie geniet. 

Ons sien uit na die res van die hokkie seisoen.

HOKKIE BOKKIES BO!!!!

posted by Orpie in Sport and have Comments Off on LADYBRAND PRIMÊRE SKOOL NUUS Mini-hokkie – C. Oberholzer

LADYBRAND PRIMERE SKOOL – Mini-Hokkie

  • Samantha Feirreira

Op Saterdag (20 Julie) het ons dogters deelgeneem aan Jim Fouche se hokkie dag in Bloemfontein ons dogters vanaf 0/7 – 0/10 het wedstryde teen verskeie skole gespeel. Die dogters het goeie ondervinding op gedoen en pragtig gespeel

The hockey girls were very good sportsman and used their skills appropriately during each match. 

posted by Orpie in Sport and have Comments Off on LADYBRAND PRIMERE SKOOL – Mini-Hokkie
css.php