
Ladybrand Primary School’s new car
-Christine Moore
The Grade 7 Parents Association of 2017 raised funds to help the school buy a new car. Thank you all once again!

Ladybrand Primary School’s new car
-Christine Moore
The Grade 7 Parents Association of 2017 raised funds to help the school buy a new car. Thank you all once again!


Ladybrand Primêr wil graag die volgende borge bedank vir sportsakke, hemde en waterbottels vir 0/11 A en 0/13A rugbyspanne en 0/13A netbalspan.
Ladybrand Primêre skool nuus
Rugby kliniek
-Johan Dreyer
Die 0/11A en 13A Rugbyspanne het die afgelope vakansie ʼn rugbykliniek by Nyati bygewoon. Die seun het dit baie geniet en het baie geleer.
Baie dankie aan die volgende borge wat dit moontlik gemaak het:
Standard bank, Anthoney Halse, Fritz Weilbach, Mariette en Leon Mare, Tshego Soares, Willem Coetzer,
Chrisna v Pletzen, Leonard Haasbroek, Kqwebo (Sandra Hatting), Yvonne Ozturck, Vanessa Fourie, Chris Olivier,
Elizabeth Matladi, Adele Parkin, Le-Ann Coetzee, Talita Ferreira, Anna Chaka, Moleboheng Mokheleli
