Ladybrand

Primary School / Primêre Skool

Archive for the 'Sport' Category

Athletics

Scan30002

posted by Orpie in Sport and have Comments Off on Athletics

TJOKKIES MINI-HOKKIE TOERNOOI

Ons mini hokkie bokkies het ‘n wonderlike geleentheid gehad om aan die Tjokkies hokkie toernooi in Bloemfontein deel te neem.
There our girls had the opportunity to play several matches and display their skills and agility.
It was a day not just enjoyed by the girls but parents and grandparents cheered and supported our girls next to the field.

posted by Orpie in Sport and have Comments Off on TJOKKIES MINI-HOKKIE TOERNOOI

LAYBRAND PRIMÊRE- EN VAARDIGHEIDSKOOL NUUS

LANDLOOP
-Ernst de Ru
Op Saterdag 21 Julie was Ladybrand Primêre en Vaardigheidskool die gasheer vir die Vyfde Ligabyeenkoms van die seisoen. Al die skole in die Oos-Vrystaatstreek het deelgeneem en die kompetisie in die verskillende ouderdoms groepe was baie sterk.

Vier atlete van die Vaardigheidskool het uitgestaan. Mans onder 22 het Simon Nyambezi eerste plek en Tsediso Ntsoeu tweede plek in die 4km behaal. In die senior mans 4 km afdeling was Amohelang Mathibe tweede en Kamohelo Mokhotsoa vierde .

Sterkte aan al die atlete vir die res van die seisoen

posted by Orpie in Sport and have Comments Off on LAYBRAND PRIMÊRE- EN VAARDIGHEIDSKOOL NUUS
css.php