Ladybrand Primêre Skool is trots om te sê dat ons ‘n totaal van 12 spelers het, wat ons in die Oos Vrystaat Tennis spanne verteenwoordig. Die spelers het die volgende posisies op die ranglys behaal:
o/10 Dogters
1 – Carli van den Berg
4 – Inneke Fourie
5 – Dané van Niekerk
13 – Micaila Olivier
o/10 Seuns
2 – Eduan Fourie
10 – Keanu Kennedy
o/12 Dogters
3 – Heleen van Pletzen
o/12 Seuns
6 – Enrico Kennedy
o/14 Dogters
4 – Mianca van Niekerk
7 – Elné van den Berg
10 – Erin Schoombie
o/14 Seuns
12 – Dawie Fourie
Die bogenoemde spelers gaan in Julie en Augustus onderskeidelik in A – en B spanne aan verskeie toernooie deelneem. Ons is baie trots op julle!


