Ladybrand Primêre skool nuus
Rugby kliniek
-Johan Dreyer
Die 0/11A en 13A Rugbyspanne het die afgelope vakansie ʼn rugbykliniek by Nyati bygewoon. Die seun het dit baie geniet en het baie geleer.
Baie dankie aan die volgende borge wat dit moontlik gemaak het:
Standard bank, Anthoney Halse, Fritz Weilbach, Mariette en Leon Mare, Tshego Soares, Willem Coetzer,
Chrisna v Pletzen, Leonard Haasbroek, Kqwebo (Sandra Hatting), Yvonne Ozturck, Vanessa Fourie, Chris Olivier,
Elizabeth Matladi, Adele Parkin, Le-Ann Coetzee, Talita Ferreira, Anna Chaka, Moleboheng Mokheleli


