-Samantha Feirreira
Ladybrand Primêr is baie trots op hul gladde-mond grondslagfase redenaars. Die leerders het hulself weereens op Dinsdag, 5 September, goed van hul taak gekwyt toe die laaste debat van die jaar plaasgevind het.
Learners had the opportunity to choose their own topics this term. All the orators’ speeches were interesting and well prepared. The learners spoke with confidence and enjoyed this experience immensely. These learners are superb orators who could give anyone a run for their money.
Die 3de kwartaal se wenners was soos volg:
Rooi tapyt
Gr. 1: Johanco Goosen
Gr. 2: Tumi Mokuena
Gr. 3: Base Xaba
Feite en geite
Gr. 1: Alexander Dixie
Gr. 2: Carli van der Berg
Gr. 3: Paballo Palime
Storieverteller van die dag
Gr. 1: Eduan Fourie Gr. 2: Xankea Kotzé Gr. 3: Tana Reinach
Babbelbekkie van die dag. Isabela Martins