Ladybrand

Primary School / Primêre Skool

Archive for the 'Debat/Debate' Category

SENEKAL REDENAARSFEES 2018/ SENEKAL ORATORY 2018

Die Senekal Redenaarsfees is ‘n jaarlikse hoogtepunt op die skool se KALENDER. Hierdie jaar was dan ook nie anders nie, 31 graad 4-7 en 12 graad 1-3 leerders het ons by die fees verteenwoordig.

The school is proud of all the learners who received gold and silver diplomas for their excellent oratory skills on the Senekal Oratory Festival.

Graad 1-3 leerders

Graad 4-7

posted by Orpie in Debat/Debate and have Comments Off on SENEKAL REDENAARSFEES 2018/ SENEKAL ORATORY 2018

REDENAARS SKITTER

Agter: Eunize Crous, Kaylan Pieters, Renienke van Heerden, Tiva Green, Hanri Claassen

Voor: Heleen van Pletzen, Megan Olivier, Tana Reinach, TD Langley

Op 23 Mei het die skool se redenaars weereens geesdriftig meegedoen aan ‘n uitstekende aand van toesprake, koorsang en voordrag. Twintig juniors en een en twintig senior sprekers het meegeding om die gehoor van hul standpunte te oortuig.

Tertius du Plessis en Mariam Patel het ons vermaak met hul voordrag en die koorsang onder lyding van Mev. Y. Grundlingh en Mej. A. van Pletzen was weereens ‘n hoogtepunt op die program.

 

posted by Orpie in Debat/Debate and have Comments Off on REDENAARS SKITTER

BABBELBEKKIES

Ladybrand Primêre skool nuus
-Karlien v d Merwe

Die skool het weereens ‘n suksesvolle babbelbekkies funksie in die grondslagfase gehad.
Die wenners was soos volg:

Graad 1: Oliver de Freitas
Bronwyn du Preez
Isabella Kemp
AC van den Berg

Graad 2: Inneke Fourie
Johanco Goosen
Alexander Dixie
Eduan Fourie

Graad 3: Dane van Niekerk
Isabela Martins
Elsje Fourie
Carli van den Berg

Graad 1
Graad 2
Graad 3
REDENAARS SKITTER
– Zenifer Kriel

Agter: Eunize Crous, Kaylan Pieters, Renienke van Heerden, Tiva Green, Hanri Claassen
Voor: Heleen van Pletzen, Megan Olivier, Tana Reinach, TD Langley
Op 23 Mei het die skool se redenaars weereens geesdriftig meegedoen aan ‘n uitstekende aand van toesprake, koorsang en voordrag. Twintig juniors en een en twintig senior sprekers het meegeding om die gehoor van hul standpunte te oortuig.
Tertius du Plessis en Mariam Patel het ons vermaak met hul voordrag en die koorsang onder lyding van Mev. Y. Grundlingh en Mej. A. van Pletzen was weereens ‘n hoogtepunt op die program.

 

posted by Orpie in Debat/Debate and have Comments Off on BABBELBEKKIES